EKLEKTIESE TUISSKOOL

Doen Dit op Jou Manier




Worstel jy dalk soms met die volgende vrae:

Is wat ons doen reg?

Doen ons die regte ding?

Gaan dit werk?


Vrae soos hierdie sal nog meer wees as jy geneig is om jouself en jou kinders te vergelyk met ander.

Dit is maklik om in die gat te val van vergelyking om jou eie vordering te meet.


Meting is belangrik, maar mens meet nie jouself deur te vergelyk met ander nie. Jy meet jouself net aan jou eie doelwitte, jou eie waardes en jou eie visie.


Dit is wanneer mens meet, dat jy veranderinge begin aanbring (aan jou skedule, jou huis, jou kurrikulum, die roetine ens.) en aanpas en jou eie ding begin doen om jou styl te pas.

Hierdie is wat mens dan noem eklektiese tuisonderrig.

Dit gebeur met meeste tuisskolers oor die jare, omdat geen kurrikulum die een-grootte-pas-almal antwoord vir jou kind se individuele behoeftes is nie.


Op die volgende bladsye sal jy 'n baie eenvoudige proses vind wat in 7 maklike stappe afgebreek is, om jou te help om jou tuisskool kontinu te verbeter.



Die 7-Stap proses diagram


Hierdie proses is iets wat ek self ontwikkel het oor die jare soos wat ek dit persoonlik toegepas het.

As dit jou sal help om die konsepte nog beter te verstaan besoek My eklektiese tuisskool manier en sien hoe ons dit gedoen het!

Onthou elke gesin is uniek en die uitkoms vir elke gesin is dus ook uniek.


Dit sal ook sinvol wees om te lees oor Kinderontwikkeling fases vir meer inligting oor wat belangrik is in watter fase.



Get the 

Homeschooling Guide on The 7-Step Process to Improve Your Homeschool

FREE for complete info on each step including templates for your use


Vir meer inligting op elke stap kliek daarop:

Step1 Vision

Step2 Approaches

Step3 Course of study

Step4 Curriculum

Step5 Plan and do

Step6 Measure and reward

Step7 Adapt to improve


Back to Homeschooling Curriculum Guide Home Page