Testimonials

Jump to Feedback on:



General

General Feedback

You serve a community in need of your encouragement.

– Beatrice

Thank you for your positive personality, and time that you make for others when we are uncertain about the future [regarding our homeschooling]. You make a difference!

– Zelda

This particular website is actually a really good one. It is a really informative site and worth visiting. I think it needs much more exposure.

– Taryn

Thank you for your very practical website; you have been a great source of inspiration in our homeschooling journey enlightenment.

– Mulenga

Your contribution to the homeschooling field is very valuable.

– Antoinette

Excellent advice and website.

– Karen

Of all the [content] that I receive, yours is almost the only one that I always read and learn something from, or am reminded of something important. You have a gift to inspire people!

– Louise

Thank you for uplifting words. Your advice is very helpful. Thank you again for the encouragement and all the book recommendations.

– Tracey

Thank you so much for all your helpful emails, and your website with so much helpful info! I really enjoy reading your goodies!

– Lesinda

Thank you again. I always enjoy reading your stories and the info you so freely share with us.

– Portia

Thank you Willemien! Your [content] is encouraging and so precious!

– Gerda

Thank you so much for your faithfulness to share what God lays on your heart. Your [content] is always a highlight for me!

– Elizna

Thank you for the encouraging [content] that you write. I just want to encourage you and say that it has meant something to me every time.

I am a brand new homeschool mom, with many questions and uncertainties. So many times I feel as if I am messing it up completely and am totally clueless about what to do, and how to do it. Then it is so good for me to read your encouraging [content].

– Riana

...I just want to say thank you for a very helpful website. A few years ago, when I made the hearts decision to homeschool my children, I still had a lot of doubt and fear. [Your website] really inspired and helped me to be convinced that I am doing the right thing, and approaching it correctly.

– Homeschool Mom

Thank you once again for insightful articles!

– Homeschool Mom

Thank you as always for your passion filled [content].

– Homeschool Mom

I am bursting at the seams with excitement after reading two articles on your site.....

'Building blocks for a healthy family' was inspirational as I journey with the desire to bring my family closer, and accepting that it's okay to have no formal school for a couple months to bring this about.

And your article on Life Purpose was awesome as I read about you. I laughed to be honest, because that is me in a nutshell....determined, vocal etc etc.... I think this stems out of a passion for what I envision for my life....which I only stumbled across later in life after an encounter with My Father.

This excites me and brings me closer to a decision to homeschool. I love the way He prepares our hearts first before bringing us to where He wants us to be.

– Homeschool Mom


Omvattend Afrikaans

Alles pas ontvang....TE OULIK!  Ek is so beïndruk! Ek gaan sommer al die stories self lees.....dis regtig baie goed saamgestel.

Theresa

Ons is mal oor die kompaktheid van die program. My jonger kinders begin nou weer en as 'n ma van 6 kan ek nie sonder so 'n alles-in-een program nie!

– Karin

Ek is baie beïndruk met die kwaliteit van die program en kan nie wag dat jul meer grade doen nie. Vreeslik dankie.

– Petra

Baie dankie vir hierdie wonderlike leerplan. My seuntjie geniet dit baie, veral die stories. Die sistematiese dog genotvolle lesse bring vir my baie gemoedsrus. Ek kan sien hoe hy vorder.

– Rea

Baie dankie vir puik, vriendelike diens! Dit was 'n belewenis! Die materiaal lyk baie interessant, is baie opgewonde om te begin.

– Karen

My dogter geniet die program. Ek is dankbaar dat alles bymekaar is, dat daar begeleiding is vir elke stap wat gevolg moet word, en dat dit oopmaak en aangaan is - dat dit feitlik geen voorbereiding vereis nie. Wonderlike kurrikulum!

Yvette

Die kwaliteit van die boekies is baie goed – regtig baie beïndruk.

Tasmin

Baie dankie. Uitstekende, effektiewe en betroubare diens!

Gelukkige Kliënt

Baie dankie vir 'n puik program. Dit is vir my 'n goeie produk, kwaliteit en standaard.

Gelukkige Kliënt

Omvattend Afrikaans was vir ons ‘n antwoord op gebed. Dis bondig, goed en duidelik uiteengesit. Verg geen voorbereiding aan my kant en dit bevat die noodsaaklike.

Gelukkige Kliënt

Dit lyk vreeslik oulik en gebruikersvriendelik!

Gelukkige Kliënt

Baie dankie vir 'n pragtige produk!!!

Gelukkige Kliënt

My dogter het omtrent Omvattend Afrikaans se program vir Graad 1 geniet hierdie jaar. Ek is regtig tevrede, haar spelling is baie goed.

Heidi

Ek hou daarvan want alle dele van die taal is in een boek gekombineer: taalleer, skrif, begripstoets, spelling, lees ens. Ons doen Omvattend Afrikaans en dis regtig baie goed! Kan regtig met 'n glimlag aanbeveel.

Marzanne

Baie baie dankie vir die pragtige pakkie. Ons gebruik dit alreeds en geniet dit baie. Dis maklik uiteengesit en verg min moeite. Dankie dat jy dit moontlik gemaak het.

– Lizelle

Groete uit Zambië! Ons meisiekind geniet [Omvattend Afrikaans Graad 1] ongelooflik baie en lees rympies en stories dat ons haar soms moet stilmaak!

Lussna

Ons gebruik die Graad 1 pakket. Lesse is kort en kragtig en baie goed uiteen gesit met baie gediggies ens ingewerk met oulike leesboekies!
O ja... en baie waarde vir geld!

Gelukkige Kliënt

Lessies is kort en oulik. Met rympies en ander aktiwiteite tussen in. Regtig ‘n goeie belegging vir min geld.

Gelukkige Kliënt

Wat ek baie hou van die program is die verskeidenheid klanke, ook moeilike klanke en woorde wat geleer word en dat die volume werk nie so vreeslik baie is maar tog baie effektief. [My kind] kan baie moeiliker woorde al lees as wat sy geleer het met ‘n ander kurrikulum.

Gelukkige Kliënt

Die rympies en prentjies of geleentheid om te teken is ook baie oulik vir 'n Graad 1 kind.

Gelukkige Kliënt

My dogter van 8 jaar is die afgelope jaar besig met die Omvattend Afrikaans Graad 2 Taalprogram en daar is net twee woorde om haar studies te beskryf: VET PRET! Dis so lekker om te sien hoe blink haar ogies elke keer as sy hoor daar gaan 'n storie aan die begin van die les gelees word. Baie dankie vir 'n uitstekende en genotvolle kurrikulum.

Gelukkige Kliënt

My oudste is nou klaar met die Gr 3 program - ons geniet die struktuur daarvan en die vryheid. Dis nie rigied nie, maar gee genoeg leiding dat ek as ouer nie te veel werk het nie. My oudste geniet sowaar die spelreëls. Die leesboekies is keurig. Ek is regtig beïndruk met die kursus.

Zelene

Ons geniet die Graad 1 program en die leesboekies. Dit is so lekker om ‘n program te hê wat geskryf is juis vir tuisonderrig en nie vir ‘n klaskamer nie.

Gelukkige Kliënt

Wanneer daar, op enige platform, gesoek word na ‘n goeie Afrikaanse program, word Omvattende Afrikaans altyd met lof voorgestel.

Lizaan

Ek het by verskeie ander ouers verneem dat Omvattende Afrikaans 'n vars benadering is wat moedelose ouers en ongeinspereerde kinders weer lusmaak om hul eie taal te ontdek.

Johanida

Die boeke is uiteengesit op 'n verstaanbare en leesbare manier.

Bianca

Dis 'n fantastiese program, dit help my gestremde seun wat sukkel met aandag afleibaarheid.

Jacqueline

My dogtertjie geniet die werkies in die boek baie en sy is gaande oor die oulike klein lees boekies met die oulikste stories. Ek is so tevrede met die program.

Natasha

Die oefeninge is eenvoudig en maklik om te doen om vinnig BEGRIP van die letters op te bou en word dan meer gevorderd. My seun het dit MOOI VERSTAAN, sy skrif het verbeter met die skryfwerk en hy geniet die gediggies en voorlees boekies baie.

Wilma

Idiome, woordsoorte, spelling, sinonieme, antonieme, gedigte en nog meer. Omvattend Afrikaans doen duidelik sy naam gestand. En dan is dit so maklik om te gebruik...geen voorbereiding. Beslis die tipe program vir 'n ma van vier.

Salomien


South African Art Series for Children

We received it and are so happy with it, it's really very nicely put together and we love the practical activity at the end of each artist's lesson. May there still be many such books flowing from your pen!

Inge


Personal Consultations

Thank you for your time. I didn’t realize there is a different way to homeschool [eclectic approach] that is so much more freeing than I thought.

– Lelani

Thanks for the time!  It really helped me a lot. You provided very direct answers to my questions. Now I know what to do next.

– Carin





Thank you so much for your valuable insight. Your words were inspiring and powerful and we are going to change our road ahead quite a bit after our discussion.

– Bonny