September 2018
SPESIALE AANBOD




September maand is Spesiaal!

Of jy nou alreeds Omvattend Afrikaans gebruik het, of steeds gebruik,

en/of

Jy net belangstel in die program....

jou TERUGVOER of MOTIVERING kan jou R500 kontant of

'n program van jou keuse WEN!


Skryf net 'n paar sinne waarin jy terugvoer gee watter waarde julle in Omvattend Afrikaans gevind het,

Of

Skryf net 'n paar sinne waarin jy motiveer waarom jy graag een  Omvattend Afrikaans program van JOU KEUSE wil wen!


Die wenner sal aangekondig word in die eerste week van Oktober 2018, en individueel gekontak word per epos en/of telefonies om reëlings te tref vir aflewering of inbetaling.

Omvattend Afrikaans SPESIALE Aanbod

Please note that all fields followed by an asterisk must be filled in.