Hoe gaan ons JOU in die regte rigting wys in jou tuisskool reis ? Deur aan jou te wys :
· Hoe om jou tuisskool kontinu te verbeter met die Tuisskool Kurrikulum Gids se unieke 7 Stap proses. Ingesluit vorms en voorbeelde van wat om te doen.
· Hoe om jou eie kurrikulum saam te stel (genoem eklektiese tuisskool) deur te wys wat ons familie gedoen het met die toepassing van die 7 Stap proses.
· Watter boeke om te lees wat jou sal ondersteun op die reis (van bekende, veteraan tuisskolers)
· Wetenskaplike navorsing gedoen op tuisskool (in VSA en Suid-Afrika)
· 'n Perspektief op en hulp om jou kinders te dissipel
Waar ookal jy is in jou tuisskool reis, ons sal jou :
· Help in jou navorsing as jy nog besig is met 'ondersoek' instel
· Help om 'n intelligente ingeligte besluit te neem as jy nog besig is om te 'oorweeg'
· Help om te verstaan wat om more te doen as jy pas 'begin’ met tuisskool
· Steeds ondersteun as jy 'n ervare tuisskoler is met klomp GRATIS artikels wat gereeld opdateer word
en WAG - dalk is jy verras met al die ander inligting oor tuisonderrig wat jy op hierdie webtuiste ontdek - kyk gerus rond en sien vir jouself.
Boekmerk Tuisskool Kurrikulum Gids nou om weer en weer terug te kom en te lees en leer.
ALGEMENE INFO
Woordeskat
KINDERONTWIKKELING
TUISSKOOL IS DISSIPELSKAP
LEESSTOF AANBEVEEL
TUISSKOOL PROSES VIR VERBETERING
Teken GRATIS in
Ontvang hierdie GRATIS eboek "GELUKKIGE HUISE" (in Afr) as jy aanteken!
